KLK beskik oor ‘n voerkraal wat op ‘n kontrakbasis diere voer en markgereed kry. Die voerkraal het ‘n staankapasiteit van 6 000 diere en is buite Upington geleë.