AANDELE
Aandeleverhandeling
Die verhandeling van KLK aandele vind plaas by wyse van tweeparty onderhandeling tussen ‘n potensiële koper en verkoper.
Die potensiële koper en verkoper dien ‘n tender in vir die koop en verkoop van aandele.
Die beskikbare aandele en prys per aandeel word op KLK webtuiste geplaas en word versprei na aandeelhouers dmv elektroniese kommunikasie. ‘n Transaksievorm word voltooi indien die koper en verkoper ‘n transaksie ooreenkom.
KLK verskaf nie beleggings, finansiële of regsadvies oor jou aandele nie, kontak asb. jou regsadviseur of makelaar wat die dienste aanbied.
AANDELE TE KOOP
- 60 000 AANDELE @R30.00 PER AANDEEL
- 1 467 AANDELE @R33.00 PER AANDEEL
- 600 AANDELE @R27.00 PER AANDEEL
- 719 AANDELE @R30.00 PER AANDEEL
- 3 825 @R27.00 ELK – VERKOOP 08/11/2022
- 702 @R26.00 ELK – VERKOOP 09/11/2022
- 3 956 @R28.00 ELK – VERKOOP 11/11/2022
AANDELE TE KOOP GEVRA
- 65 000 AANDELE @R26.00 PER AANDEEL
- 644 GEKOOP @R26.00 ELK – 21/10/202
- 1 149 GEKOOP @R30.00 ELK – 26/10/2022
- 3 825 GEKOOP @R27.00 ELK – 08/11/2022
- 702 GEKOOP @R26.00 ELK – 09/11/2022
- 3 956 GEKOOP @R28.00 ELK – 11/11/2022
- 1143 GEKOOP @R27.00 ELK – 29/11/2022
- 719 GEKOOP @R30.00 ELK – 29/11/2022
Kontakbesonderhede
Anke Nagel
Grandville Marquard
Belangrike Inligting
Verhandelingsprosedures
Vorms
Aandeleverhandeling
Direkteure
Belangrike Aankondigings
Ses maande geëindig 31 Augustus 2022
Jaar geëindig 28 Februarie 2022
