Slagpryse word weekliks gewaarborg. Klassifikasie en gesondheidsinspeksies word deur ‘n onafhanklike maatskappy, namlik AFS gedoen. Karkasse word hoofsaaklike in die metro’s van die Wes-Kaap, Gauteng en Kwazulu Natal bemark.
Alle produsente word vriendelik uitgenooi om die slag van hul diere by te woon en vrae sal deur die klassifieerder, gesonheidsinspekteur en Abattoir Bestuurder beantwoord word.
Veediefstal wet op PDF
Besoek die SAMIC webtuiteVir besprekings of meer oor slagtings en ander navrae, kontak:
Charl Joubert: +27 (0) 54 337 7514
Upington Abattoir, aflaaitye:
Maandae – Donderdae: 06:30 - 21:30
Sondae: 14:00 - 20:00 (Seisoenaal)