Tydens die Algemene Jaarvergadering wat op die 18de Julie 2022 plaasgevind het, is die volgende direkteure verkies tot die KLK Direksie;
- JS (Kobus) Marais
- JDM (Danie) Minnaar
- GC (Gert) Olivier
- F (Francois) Strydom
Die volgende Direkteur het op die 31ste Julie 2022 bedank:
- CF (Corné) Kruger
