{"id":2335,"date":"2022-12-09T08:51:19","date_gmt":"2022-12-09T06:51:19","guid":{"rendered":"https:\/\/preview.infoworks.biz\/klk\/?p=2335"},"modified":"2022-12-09T08:54:37","modified_gmt":"2022-12-09T06:54:37","slug":"sprinkane-beheer-dit-betyds","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/preview.infoworks.biz\/klk\/2022\/12\/09\/sprinkane-beheer-dit-betyds\/","title":{"rendered":"Sprinkane: Beheer dit betyds"},"content":{"rendered":"\n
DIE GROOT PROBLEEM met die huidige sprinkaanplae in Namakwaland, die Boesmanland en die Karoo is dat daar te laat opgetree word.<\/p>\n\n\n\n

Aan die woord is dr Gerhard Verdoorn, bedryfs- en rentmeester-skapbestuurder by CropLife SA, wat reeds 40 jaar ervaring in die hantering van sprinkaanplae het.<\/p>\n\n\n\n
Hy meen sprinkane moet beheer word in die voetgangerfase wanneer hulle vir sewe tot tien dae stap voor hulle begin vlieg.<\/p>\n\n\n\n
<\/p>\n\n\n\n
Voetgangersprinkane kan sonder kommersi\u00eble plaagdoders beheer word. Dr Verdoorn stel voor \u2019n trop diere word oor die voetgangers gejaag of takke word aan \u2019n voertuig vasge-maak en oor hulle gesleep. Dit beseer die voetgangers in so \u2019n mate dat hulle nie begin vlieg nie.<\/p>\n\n\n\n
<\/p>\n\n\n\n
Die Verenigde Nasies se kantoor in Gen\u00e8ve, Switserland, het bereken dat selfs \u2019n kleinerige swerm sprinkane soveel kos kan opvreet as wat 35 000 mense in \u2019n enkele dag
kan voed. Dit is dus voor die hand liggend dat sprinkane beheer moet word.<\/p>\n\n\n\n
<\/p>\n\n\n\n
Wanneer die sprinkane eers begin vlieg, raak dit moeiliker om hulle te beheer. Swerms word gewoonlik vroeg soggens voor hulle begin vlieg of saans wanneer hulle gaan sit, bespuit.
\u201cAs sprinkane bespuit word terwyl hulle in die lug is, word nie slegs plaagdoder vermors nie, maar die omgewing word ook vergiftig,\u201d s\u00ea hy.<\/p>\n\n\n\n

Eiers kan so lank as drie jaar in gunstige omstandighede in die grond oorleef.<\/p>\n\n\n\n
<\/p>\n\n\n\n
Dr Verdoorn raai landbouers aan om die atmos-feriese klimaat dop te hou. Wanneer die dag\/nag- gemiddeld 16\u02daC bereik en grondvog hoog is, begin die sprinkane gewoonlik uitbroei. In gunstige omstandighede l\u00ea die wyfie elke paar weke 300 eiers op \u2019n slag wat tot die bose kring-loop bydra.<\/p>\n\n\n\n

Hy meen daar is \u2019n goeie kans dat die volgende broeisel teen einde Augustus hul verskyning kan maak.<\/p>\n\n\n\n
<\/p>\n\n\n\n
Dr V uerdoorn maan produsente om op die uitkyk te wees vir sprinkanesente om op die uitkyk te wees vir sprinkane at uitbroei sodat die nodige maatre\u00ebls betyds getref kan word.<\/p>\n\n\n\n
<\/p>\n\n\n\n
\u201d Dit is almal se plig om sulke verskynings onverwyld aan te meld\u201d<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"
DIE GROOT PROBLEEM met die huidige sprinkaanplae in Namakwaland, die Boesmanland en die Karoo is dat daar te laat opgetree word. Aan die woord is dr Gerhard Verdoorn, bedryfs- en rentmeester-skapbestuurder by CropLife SA, wat reeds 40 jaar ervaring in die hantering van sprinkaanplae het. Hy meen sprinkane moet beheer word in die voetgangerfase wanneer […]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":2336,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[19],"tags":[],"class_list":["post-2335","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-klk-nuus"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/preview.infoworks.biz\/klk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2335","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/preview.infoworks.biz\/klk\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/preview.infoworks.biz\/klk\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/preview.infoworks.biz\/klk\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/preview.infoworks.biz\/klk\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=2335"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/preview.infoworks.biz\/klk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2335\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":2338,"href":"https:\/\/preview.infoworks.biz\/klk\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/2335\/revisions\/2338"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/preview.infoworks.biz\/klk\/wp-json\/wp\/v2\/media\/2336"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/preview.infoworks.biz\/klk\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=2335"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/preview.infoworks.biz\/klk\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=2335"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/preview.infoworks.biz\/klk\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=2335"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}